Met ons Interkatiewe Kalender, maklike Wielprogram en meer kan jy jou lampersentasie deur die dak stoot!

Kliek hier vir jou Plan A!

Reeds geregistreer?



Kan nie onthou nie?
Kliek hier!

Maand-tot-maand beplanning
Met die Plan A Kalender kry jy in-diepte inligting
Eenvoudige sorg-siklus
Sien hoe alles pas met 'n maklike Wielprogram

Plan A van Afrivet is jou geen-koste, 24 uur 'n dag, 7 dae 'n week internet gereedskapstel vir bestuur, produksie, gesondheid en wins in jou kudde.

Plan A maak vir jou 'n plan. Die Afrivet slagspreuk "Like your vet in the veld" verduidelik wat plan A is.

Die doel van die program is om bestuur, produksie, gesondheid en wins in jou kudde te verbeter. Dit verseker dat mees belangrike prosedures op tyd hanteer word.

Die wetenskaplike inligting en raad wat verskaf word verduidelik waarom sekere prosedures uitgevoer moet word. Dis 'n program spesiaal vir jou behoeftes.

Daar is geen plan B nie.